dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

Leave us your details for up to the minute movie news

Platteland

 

Synopsis

English

Platteland is set to the biggest Afrikaans musical to date and is scheduled for cinema release nationally on 25 November 2011.

The film tells the story of Riana van Niekerk (Lianie May) who is desperately fighting to save her family’s farm from Mike Ferreira (Steve Hofmeyr) who has his own agenda and is determined to drive Riana from the land and seize her farm. When Dirk Pretorius (Bok van Blerk), a drifter with many secrets of his own, arrives in town, new alliances are formed and love blossoms in the most unlikely quarters.

Platteland features some of the greatest hits of the past few years including Tyd om te Trek (Bok van Blerk), Vergeet My Nie (Lianie May) and Pa en Seun (Steve Hofmeyr en Bok van Blerk), ensuring that Platteland will be hugely popular.

Read more


The stellar cast comprises Bok van Blerk who shot to fame with his massive hit De la Rey and has since become one of the biggest names in Afrikaans music. He has a string of hits behind his name, including Tyd om te Trek, My Kreet and Die Kaplyn. He garnered the 2009 SAMA Award for his top selling album Afrikanerhart.

Steve Hofmeyr, the bad boy of the South African music scene, started his acting career in the phenomenally successful television series Agter Elke Man before going on to cement his reputation as South Africa’s most successful singer and songwriter with sales in excess of two million and a string of chart-topping hits such as Pampoen, Agter Elke Man and FM Stereo. His album Toeka was awarded a SAMA for top selling album in 2004.

Lianie May burst onto the Afrikaans music charts with her debut album Vergeet My Nie, the top seller of 2008. With hits like Jy Soen My Nie Meer Nie, Vergeet My Nie and Honey Honey, she has become one of the biggest names in Afrikaans music. Lianie teamed up with Jay for the duets Toe Stop My Hart and In a Moment like This which were instant hits. Jay, who plays Jakes Ferreira in Platteland, is a member of the group Eden and also has a very successful solo career.

The cast is rounded out by singers Vaughan Gardiner (Gooi Jou Arms om My), Karlien van Jaarsveld (As Die Gordyn Val) and actors Hannah Grobler (Bakgat, Getroud Met Rugby) André Odendaal (Getroud Met Rugby), David Clatworthy (7de Laan), Wynand van Vollenstee (Karate Kallie), Ivan Zimmermann (Egoli, Dit Wat Stom Is), Paul Luckhoff (Egoli, Hopeville), Izak Davel (Egoli, Getroud met Rugby – Die Onvertelde Storie), Cobus Visser (Egoli, Villa Rosa), Marcel Schoeman (Torings), Annette Engelbrecht (Orkney Snork Nie), Viljé Maritz (Binnelanders)and Dirk Stoltz (Song vir Katryn, Binnelanders).

Produced by Philo Pieterse (Lipstiek Dipstiek, Kringe in ‘n Bos) and Sean Else, and written by Sean Else and multiple award winning playwright Deon Opperman, Platteland is also directed by Sean Else (Ons vir Jou, Jock of the Bushveld – The Musical), and was filmed in Vrede and Verkykerskop. The film will be released by Indigenous Film Distribution.

Opsomming

Afrikaans

Platteland, Suid-Afrika se nuutste en grootste musiekrolprent tot op datum, word landwyd in teaters op 25 November 2011 vrygestel.

Die rolprent vertel die verhaal van Riana van Niekerk (Lianie May) wat alles in vermoë sal doen om haar familieplaas te behou. Mike Ferreira (Steve Hofmeyr) het egter ander planne en sal enigiets doen om sy hande op Riana se grond te kry. Dirk Pretorius (Bok van Blerk) is ‘n swerwer met sy eie geheime.

Groot treffers soos Melanie (Jay), Pleister vir my hart (Lianie May), Pa en Seun (Steve Hofmeyr en Bok van Blerk) en Sweet Dreams (Karlien van Jaarsveld) word in Platteland se storielyn ingeweef om te verseker dat dit die gewildste Afrikaanse musiekrolprent ooit sal word.

Read more


Bok van Blerk, wat die rol van die geheimsinnige Dirk Pretorius speel, het bekendheid verwerf met die reuse treffer De la Rey. Hy het homself daarna bewys as een van die grootste name in Afrikaanse musiek met treffers soos Tyd Om Te Trek, My Kreet en Die Kaplyn. Bok het in 2009 die Sama-toekenning gewen as die topverkoper in Suid-Afrikaanse musiek met sy album Afrikanerhart.

Steve Hofmeyr het sy loopbaan as akteur in die gewilde TV-reeks Agter Elke Man begin en het met verkope van meer as twee miljoen eenhede homself deur die jare as sanger en liedjieskrywer bewys met treffers soos Pampoen, Agter Elke Man en FM Stereo. Steve was in 2004 die wenner van die Sama-toekenning as topverkoper vir sy album Toeka.

Lianie May het die musiektoneel oorrompel met haar debuutalbum Vergeet My Nie wat in 2008 die Sama-toekenning as topverkoper in die land gewen het. Met trefferliedjies soos Jy Soen My Nie Meer Nie en Vergeet My Nie het sy haarself vinnig gevestig as een van die groot name in Afrikaanse musiek.

Jay, wat die rol van Mike se seun Jakes Ferreira speel, is nie net bekend as lid van Eden en as solokunstenaar nie, hy en Lianie het ook twee reuse treffers as duetpaar gehad: Toe Stop My Hart en In a Moment Like This.

Ander bekendes in Platteland is Vaughan Gardiner (bekend vir sy trefferliedjie Gooi Jou Arms Om My) as Wian, Riana se broer, Rolene Ferreira word gespeel deur Karlien van Jaarsveld wie se debuutalbum As die Gordyn Val verlede jaar vrygestel is en die rol van Mike se vrou, Louise, word deur Hanna Grobler vertolk.

Die vervaardiger van Platteland is Philo Pieterse wat aan stuur van trefferflieks soos Orkney Snork Nie, Boetie Gaan Border Toe, Lipstiek Dipstiek en Kringe in ‘n Bos was. Die draaiboek is deur Sean Else (bekroonde video-regisseur en ook regisseur van die sukesvolle musiekblyspel Ons Vir Jou) en die dramaturg Deon Opperman, ‘n dubbel Hertzogprys-wenner, geskryf. Hierdie is nie die eerste keer wat Sean en Deon saam werk nie: Hulle was ook verantwoordelik vir Ons Vir Jou wat voor uitgepakte gehore in die Staatsteater in Pretoria opgevoer is. Sean behartig die regie van Platteland en is die mede-vervaardiger van die rolprent.

Ander groot name in die rolverdeling is André Odendaal (Getroud Met Rugby), David Clatworthy (7de Laan), Wynand van Vollenstee (Karate Kallie), Ivan Zimmermann (Egoli, Dit Wat Stom Is), Paul Luckhoff (Egoli, Hopeville), Izak Davel (Egoli, Getroud met Rugby – Die Onvertelde Storie), Cobus Visser (Egoli, Villa Rosa), Marcel Schoeman (Torings), Annette Engelbrecht (Orkney Snork Nie), Viljé Maritz (Binnelanders) en Dirk Stoltz (Song vir Katryn, Binnelanders).

Platteland word deur Indigenous Film Distribution vrygestel.


CAST

LIANIE MAY
BOK VAN BLERK
STEVE HOFMEYR
VAUGHAN GARDINER
JAY DU PLESSIS

 

Media

Official Site
Press Release NOV

Persverklaring #2

Persverklaring #3
Press Release #3

Perspak
Press Kit